Loorita het sonder enige aarseling in die besige lewe van Reinet en Dirk Nagtegaal ingetree en begin om hul lewe van die kantoor tot die kombuis te hersien. Die drie van hulle het ‘n liefde vir kos gedeel en het beplan om eendag as hulle aftree, saam aan ‘n kookboek te werk. Die kookboek sal al die disse bevat wat Loorita die Nagtegaals op Melkbosstrand geleer het. Die resepte wat sy geleer het, was grootliks geïnspireer deur die Griekse kookkuns, met ‘n duidelike Suid-Afrikaanse geur.

Loorita se Griekse voorskoot

R165.00