No products in the cart.
Return To ShopLus vir lekker eet? Dus presies waarna jy kan uitsien met die smulresepte in dié boek. Met die eerste oogopslag sien jy ou bekendes: worsies, hoender, mieliebrood, vlakoekies … Maar Huisgenoot-lesers wat Esther Malan se weeklikse resepte ken, weet dat daar niks alledaags aan dié slim kok se disse is nie.
Maak jou gereed vir worsies in uie-biersous, hoenderpasteitjes met ‘n lekker byt, mieliebrood met spek en rissies, en vlakoekies met ‘n roomysvulsel wat dit nóg lekkerder maak. Kom smul saam!
Copyright: BILTONG AT ZA (PTY) LTD 2022